Spreuke 28:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hy wat ’n mens teregwys,+ sal agterna meer guns vind as hy wat met sy tong vlei. 1 Timoteus 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wys persone wat sonde beoefen,+ voor alle aanwesiges tereg,+ sodat ook die res vrees kan hê.+ Titus 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+ Titus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees Openbaring 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+
9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+
13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees
19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+