12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.”
10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaarwording+ van ons Redder, Christus Jesus, wat die dood tot niet gemaak het+ maar lig+ op lewe+ en onverderflikheid+ gewerp het deur die goeie nuus,+