Psalm 143:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Leer my om u wil te doen,+Want u is my God.+U gees is goed;+Mag dit my in die land van regskapenheid lei.+ Spreuke 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 dan sal jy die vrees+ van Jehovah verstaan, en jy sal die kennis van God vind.+ Johannes 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand Sy wil wil doen, sal hy aangaande die leer weet of dit van God kom+ en of ek uit myself spreek.
10 Leer my om u wil te doen,+Want u is my God.+U gees is goed;+Mag dit my in die land van regskapenheid lei.+
17 As iemand Sy wil wil doen, sal hy aangaande die leer weet of dit van God kom+ en of ek uit myself spreek.