15 Wat moet dan gedoen word? Ek sal met die gawe van die gees bid, maar ek sal ook met my verstand bid. Ek sal met die gawe van die gees lofsing,+ maar ek sal ook met my verstand lofsing.+
16 Laat die woord van die Christus ryklik in julle woon in alle wysheid.+ Hou aan om mekaar te leer+ en ernstig te vermaan met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere+ met welwillendheid, terwyl julle in julle harte tot Jehovah sing.+