5 om gesond van verstand te wees, kuis,+ werkers by die huis, goed, terwyl hulle hulle aan hulle eie mans onderwerp,+ sodat die woord van God nie gesmaad sal word nie.+
3Net so+ moet julle, vrouens, onderdanig wees+ aan julle eie mans, sodat, as sommige nie aan die woord gehoorsaam is nie,+ hulle sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens+ gewen kan word,+