7 Net so+ moet julle, mans, voortgaan om ooreenkomstig kennis+ met hulle saam te woon en aan hulle eer toe te ken+ as ’n swakker vat, die vroulike, aangesien julle ook saam met hulle erfgename+ van die onverdiende guns van die lewe is, sodat julle gebede nie verhinder word nie.+