Handelinge 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Let+ op julleself+ en op die hele kudde,+ waaronder die heilige gees julle as opsieners+ aangestel het, om as herders toesig te hou oor die gemeente van God,+ wat hy met die bloed+ van sy eie Seun gekoop het. Galasiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader,
28 Let+ op julleself+ en op die hele kudde,+ waaronder die heilige gees julle as opsieners+ aangestel het, om as herders toesig te hou oor die gemeente van God,+ wat hy met die bloed+ van sy eie Seun gekoop het.
4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader,