Psalm 45:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die koning se dogter is die ene heerlikheid in die huis;+Haar klere het goue borduurwerk. Titus 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+
14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+