Johannes 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+ Filippense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+
16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+
10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+