Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ek is jaloers oor julle met ’n goddelike jaloesie,+ want ek het julle persoonlik aan een man+ in die huwelik beloof+ om julle as ’n kuis+ maagd voor die Christus te stel.+

  • Efesiërs 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 net soos hy ons in eenheid met hom voor die grondlegging+ van die wêreld uitgekies het,+ dat ons heilig en sonder smet+ voor hom moet wees in liefde.+

  • Kolossense 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 het hy nou weer versoen+ deur middel van daardie een se vleeslike liggaam deur sy dood,+ om julle heilig en smetloos+ en vry van enige beskuldiging+ voor hom te stel,

  • Hebreërs 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+

  • Openbaring 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel