Romeine 8:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys. Kolossense 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 deur middel van wie ons ons bevryding deur ’n losprys het, die vergifnis van ons sondes.+ 1 Timoteus 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor.
23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys.
6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor.