Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Aan hom daarenteen wat nie werk nie maar geloof stel+ in hom wat die goddelose regverdig verklaar, word sy geloof as regverdigheid toegereken.+

  • Romeine 9:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Wat sal ons dan sê? Dat mense van die nasies, hoewel hulle nie regverdigheid nagestreef het nie, regverdigheid verkry het,+ die regverdigheid wat uit geloof voortspruit;+

  • Galasiërs 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en wat weet dat ’n mens nie weens werke van die wet regverdig verklaar word nie,+ maar net deur geloof+ in Christus Jesus, selfs ons het ons geloof in Christus Jesus gestel, sodat ons regverdig verklaar kan word weens geloof in Christus+ en nie weens werke van die wet nie, want geen vlees sal weens werke van die wet regverdig verklaar word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel