Romeine 8:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Daarbenewens is dié wat hy voorbestem het,+ diegene wat hy ook geroep het;+ en dié wat hy geroep het, is diegene wat hy ook regverdig verklaar het.+ Laastens is dié wat hy regverdig verklaar het, diegene wat hy ook verheerlik het.+ Hebreërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.
30 Daarbenewens is dié wat hy voorbestem het,+ diegene wat hy ook geroep het;+ en dié wat hy geroep het, is diegene wat hy ook regverdig verklaar het.+ Laastens is dié wat hy regverdig verklaar het, diegene wat hy ook verheerlik het.+
3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.