Johannes 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dít beteken die ewige lewe,+ dat hulle kennis inneem+ van u, die enigste ware God,+ en van die een wat u uitgestuur het, Jesus Christus.+ 2 Petrus 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nee, maar hou aan om te groei in die onverdiende goedhartigheid en kennis van ons Here en Redder Jesus Christus.+ Aan hom die heerlikheid, nou sowel as tot die dag van die ewigheid.+
3 Dít beteken die ewige lewe,+ dat hulle kennis inneem+ van u, die enigste ware God,+ en van die een wat u uitgestuur het, Jesus Christus.+
18 Nee, maar hou aan om te groei in die onverdiende goedhartigheid en kennis van ons Here en Redder Jesus Christus.+ Aan hom die heerlikheid, nou sowel as tot die dag van die ewigheid.+