Romeine 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 want dié wat hy eerste erken het,+ het hy ook voorbestem+ om na die beeld+ van sy Seun gevorm te word,+ sodat hy die eersgeborene+ onder baie broers sou wees.+ 1 Korintiërs 15:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En net soos ons die beeld+ gedra het van die een wat van stof gemaak is, sal ons ook die beeld+ van die hemelse dra.
29 want dié wat hy eerste erken het,+ het hy ook voorbestem+ om na die beeld+ van sy Seun gevorm te word,+ sodat hy die eersgeborene+ onder baie broers sou wees.+
49 En net soos ons die beeld+ gedra het van die een wat van stof gemaak is, sal ons ook die beeld+ van die hemelse dra.