7 Want Jehovah jou God het jou in al die werk van jou hand geseën.+ Hy is deeglik bewus van jou trek deur hierdie groot wildernis. Hierdie veertig+ jaar was Jehovah jou God met jou. Jy het niks kortgekom nie.”’+
8 God is bowendien in staat om al sy onverdiende goedhartigheid oorvloedig teenoor julle te laat wees, sodat julle, terwyl julle altyd in alles van die nodige voorsien is, volop vir elke goeie werk kan hê.+