Johannes 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek is die wingerdstok, julle is die lote. Wie in eenheid met my bly, en ek in eenheid met hom, dié een dra veel vrug;+ want sonder my kan julle hoegenaamd niks doen nie. Jakobus 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+
5 Ek is die wingerdstok, julle is die lote. Wie in eenheid met my bly, en ek in eenheid met hom, dié een dra veel vrug;+ want sonder my kan julle hoegenaamd niks doen nie.
18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+