Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Baie sal in daardie dag vir my sê: ‘Here, Here,+ het ons nie in u naam geprofeteer en in u naam demone uitgedryf en in u naam talle kragtige werke verrig nie?’+

  • 2 Korintiërs 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want ek is bang dat ek, wanneer ek daar aankom,+ julle op die een of ander manier nie sal vind soos ek sou wou hê nie en dat ek vir julle nie sal wees wat julle sou wou hê nie, maar dat daar in plaas daarvan op die een of ander manier twis, jaloesie,+ gevalle van toorn, rusies, kwaadsprekery, fluisteringe, gevalle van opgeblasenheid en wanordelikhede sal wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel