Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want ek is bang dat ek, wanneer ek daar aankom,+ julle op die een of ander manier nie sal vind soos ek sou wou hê nie en dat ek vir julle nie sal wees wat julle sou wou hê nie, maar dat daar in plaas daarvan op die een of ander manier twis, jaloesie,+ gevalle van toorn, rusies, kwaadsprekery, fluisteringe, gevalle van opgeblasenheid en wanordelikhede sal wees.+

  • Filippense 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Party verkondig die Christus weliswaar deur afguns en wedywer,+ maar ander ook deur welwillendheid.+

  • Filippense 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 maar eersgenoemdes doen dit uit twisgierigheid,+ nie met ’n suiwer beweegrede nie, want hulle doel is om vir my verdrukking+ in my gevangenisboeie te veroorsaak.

  • Jakobus 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar as julle bittere jaloesie+ en twisgierigheid+ in julle hart het, moet julle nie grootpraat+ en lieg teen die waarheid nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel