Matteus 23:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar die grootste onder julle moet julle dienaar wees.+ Efesiërs 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 met algehele ootmoed+ en sagmoedigheid, met lankmoedigheid,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra+ Efesiërs 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wees onderdanig aan mekaar+ in die vrees van Christus.