Romeine 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 In broederliefde+ moet julle tere geneentheid vir mekaar hê. Neem die leiding in eerbetoning+ aan mekaar. 1 Korintiërs 10:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 net soos ek alle mense in alles behaag+ en nie my eie voordeel soek nie,+ maar dié van die meerderheid, sodat hulle gered kan word.+ 1 Korintiërs 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 gedra hom nie onwelvoeglik nie,+ soek nie sy eie belang nie,+ raak nie ergerlik nie.+ Dit hou nie boek van die kwaad nie.+
10 In broederliefde+ moet julle tere geneentheid vir mekaar hê. Neem die leiding in eerbetoning+ aan mekaar.
33 net soos ek alle mense in alles behaag+ en nie my eie voordeel soek nie,+ maar dié van die meerderheid, sodat hulle gered kan word.+
5 gedra hom nie onwelvoeglik nie,+ soek nie sy eie belang nie,+ raak nie ergerlik nie.+ Dit hou nie boek van die kwaad nie.+