Matteus 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Neem my juk+ op julle en leer by my,+ want ek is saggeaard+ en nederig van hart, en julle sal verkwikking+ vir julle siele vind. Johannes 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel, dat julle, net soos ek aan julle gedoen het, ook moet doen.+
29 Neem my juk+ op julle en leer by my,+ want ek is saggeaard+ en nederig van hart, en julle sal verkwikking+ vir julle siele vind.
15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel, dat julle, net soos ek aan julle gedoen het, ook moet doen.+