33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+
5 Nie dat ons vanself voldoende bekwaam is om enigiets te beskou asof dit uit onsself kom nie,+ maar die feit dat ons voldoende bekwaam is, kom van God,+
21 julle met alle goeie dinge toerus om sy wil te doen en deur middel van Jesus Christus in ons verrig wat in sy oë welbehaaglik is;+ aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.