Efesiërs 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verder het God júlle lewend gemaak, hoewel julle dood was in julle oortredings en sondes,+ Efesiërs 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 saam met die Christus lewend gemaak, selfs toe ons dood was in oortredings+—julle is deur onverdiende goedhartigheid gered+— Efesiërs 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar julle wat eens ver weg was, het nou in eenheid met Christus Jesus naby gekom deur die bloed+ van die Christus.
5 saam met die Christus lewend gemaak, selfs toe ons dood was in oortredings+—julle is deur onverdiende goedhartigheid gered+—
13 Maar julle wat eens ver weg was, het nou in eenheid met Christus Jesus naby gekom deur die bloed+ van die Christus.