Romeine 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+ Efesiërs 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Laat geen mens julle met leë woorde bedrieg nie,+ want weens die voormelde dinge kom die gramskap van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.+
18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+
6 Laat geen mens julle met leë woorde bedrieg nie,+ want weens die voormelde dinge kom die gramskap van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.+