Efesiërs 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 nie ophou om vir julle te dank nie. Ek hou aan om julle in my gebede te meld,+ Jakobus 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+
16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+