2 Korintiërs 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid,+ deur goedhartigheid,+ deur heilige gees, deur liefde sonder huigelary,+ Efesiërs 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 met algehele ootmoed+ en sagmoedigheid, met lankmoedigheid,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra+ 1 Tessalonisense 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarenteen maan ons julle, broers: Vermaan die wanordelikes+ ernstig, praat vertroostend met die terneergedrukte siele,+ ondersteun die swakkes, wees lankmoedig+ teenoor almal.
6 deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid,+ deur goedhartigheid,+ deur heilige gees, deur liefde sonder huigelary,+
14 Daarenteen maan ons julle, broers: Vermaan die wanordelikes+ ernstig, praat vertroostend met die terneergedrukte siele,+ ondersteun die swakkes, wees lankmoedig+ teenoor almal.