Romeine 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+ 1 Johannes 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het.
10 Die liefde+ doen die naaste geen kwaad aan nie;+ daarom is die liefde die vervulling van die wet.+
23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het.