1 Korintiërs 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar ons spreek God se wysheid in ’n heilige geheim,+ die verborge wysheid, wat God voor die stelsels+ van dinge tot ons heerlikheid voorbestem het. Kolossense 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 In hom is al die skatte van wysheid en van kennis sorgvuldig verborge.+
7 Maar ons spreek God se wysheid in ’n heilige geheim,+ die verborge wysheid, wat God voor die stelsels+ van dinge tot ons heerlikheid voorbestem het.