Efesiërs 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Slawe, wees gehoorsaam aan dié wat in vleeslike sin julle here is,+ met vrees en bewing+ in die opregtheid van julle hart, soos aan die Christus, Titus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat slawe+ in alles aan hulle eienaars onderdanig wees+ en vir hulle welbehaaglik wees en nie teëpraat nie,+ 1 Petrus 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Laat huisknegte aan hulle eienaars onderdanig wees+ met alle verskuldigde vrees,+ nie net aan die goeies en redelikes nie, maar ook aan dié wat moeilik is om te behaag.
5 Slawe, wees gehoorsaam aan dié wat in vleeslike sin julle here is,+ met vrees en bewing+ in die opregtheid van julle hart, soos aan die Christus,
9 Laat slawe+ in alles aan hulle eienaars onderdanig wees+ en vir hulle welbehaaglik wees en nie teëpraat nie,+
18 Laat huisknegte aan hulle eienaars onderdanig wees+ met alle verskuldigde vrees,+ nie net aan die goeies en redelikes nie, maar ook aan dié wat moeilik is om te behaag.