14 wat ’n vooruitgegewe pand+ van ons erfenis+ is, met die oog op die bevryding van God se eie besitting+ deur ’n losprys,+ tot lof van sy heerlikheid.
15 Daarom is hy dan ’n middelaar+ van ’n nuwe verbond, sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang,+ aangesien ’n dood plaasgevind het om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.+