Handelinge 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En nadat hy dit oordink het, het hy na die huis van Maria gegaan, die moeder van Johannes wat die bynaam Markus+ gehad het, waar ’n hele paar bymekaar was en gebid het. Handelinge 15:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Wat Barʹnabas betref, hy was vasbeslote om ook Johannes, wat Markus+ genoem is, saam te neem.
12 En nadat hy dit oordink het, het hy na die huis van Maria gegaan, die moeder van Johannes wat die bynaam Markus+ gehad het, waar ’n hele paar bymekaar was en gebid het.