17 dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, julle ’n gees van wysheid+ en van openbaring in die juiste kennis van hom sal gee;+
8 Want as hierdie dinge in julle bestaan en oorvloedig is, sal dit verhoed dat julle onbedrywig of onvrugbaar word+ met betrekking tot die juiste kennis van ons Here Jesus Christus.