Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 10:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Ek en die Vader is een.”+

  • Johannes 14:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jesus het vir hom gesê: “Was ek so ’n lang tyd by julle, en tog het jy my nie leer ken nie, Filippus? Hy wat my gesien het, het ook die Vader gesien.+ Hoe is dit dan dat jy sê: ‘Toon ons die Vader’?+

  • 2 Korintiërs 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 onder wie die god van hierdie stelsel van dinge+ die verstande van die ongelowiges+ verblind het, sodat die verligting+ van die glorieryke goeie nuus+ oor die Christus, wat die beeld+ van God is, nie sou deurskyn nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel