Johannes 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy was in die wêreld+ en die wêreld het deur hom ontstaan,+ maar die wêreld het hom nie geken nie. Hebreërs 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 het aan die einde van hierdie dae+ met ons gepraat deur middel van ’n Seun,+ wat hy as erfgenaam van alles aangestel het+ en deur wie hy die stelsels van dinge gemaak het.+
10 Hy was in die wêreld+ en die wêreld het deur hom ontstaan,+ maar die wêreld het hom nie geken nie.
2 het aan die einde van hierdie dae+ met ons gepraat deur middel van ’n Seun,+ wat hy as erfgenaam van alles aangestel het+ en deur wie hy die stelsels van dinge gemaak het.+