10 Want as ons, toe ons vyande was,+ met God versoen geraak het deur die dood van sy Seun,+ sal ons veel meer, noudat ons versoen geraak het, deur sy lewe gered word.+
16 en sodat hy deur die folterpaal+ albei volke in een liggaam+ ten volle met God kon versoen,+ omdat hy die vyandskap+ deur middel van homself gedood het.