1 Korintiërs 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want geen mens kan enige ander fondament lê+ as wat gelê is nie, dit is Jesus Christus.+ Efesiërs 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 sodat die Christus deur julle geloof in julle harte kan woon met liefde;+ dat julle gewortel+ kan wees en gegrond op die fondament,+
17 sodat die Christus deur julle geloof in julle harte kan woon met liefde;+ dat julle gewortel+ kan wees en gegrond op die fondament,+