Efesiërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom is dit dat ek, Paulus, die gevangene+ van Christus Jesus ten behoewe van julle, die mense van die nasies+— Filippense 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 om hom te ken en die krag van sy opstanding+ en die deelgenootskap in sy lyding,+ terwyl ek my aan ’n dood soos syne onderwerp,+
3 Daarom is dit dat ek, Paulus, die gevangene+ van Christus Jesus ten behoewe van julle, die mense van die nasies+—
10 om hom te ken en die krag van sy opstanding+ en die deelgenootskap in sy lyding,+ terwyl ek my aan ’n dood soos syne onderwerp,+