Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Want ek is Jehovah julle God;+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle siel nie onrein maak deur enige kruipende diertjie wat op die aarde kruip nie.

  • 1 Korintiërs 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 aan die gemeente van God wat in Korinte+ is, aan julle wat in eenheid met Christus Jesus geheilig is,+ geroep om heiliges te wees,+ saam met almal wat oral die naam+ aanroep van ons Here, Jesus Christus, hulle Here en ons s’n:+

  • Hebreërs 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Streef vrede met alle mense na+ en die heiliging+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie,+

  • 1 Petrus 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel