28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+
8 Ja, as iemand vir sy eie mense,+ en veral vir dié wat lede van sy huisgesin is,+ nie sorg nie, het hy die geloof+ verloën+ en is hy erger as ’n ongelowige.