Romeine 12:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Moet niemand kwaad vir kwaad+ vergeld nie. Verskaf goeie dinge voor die oë van alle mense. 2 Korintiërs 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want ons “maak eerlike voorsiening, nie net voor die aangesig van Jehovah nie, maar ook voor die aangesig van mense”.+
21 Want ons “maak eerlike voorsiening, nie net voor die aangesig van Jehovah nie, maar ook voor die aangesig van mense”.+