10 Tog sal Jehovah se dag+ soos ’n dief kom,+ waarop die hemele met ’n sissende gedruis sal verbygaan,+ die elemente, wat intens warm sal wees, tot niet gemaak sal word,+ en die aarde+ en die werke daarin ontdek sal word.+
3 Onthou dan hoe jy ontvang+ en hoe jy gehoor het, en hou aan om dit te bewaar,+ en toon berou.+ Waarlik, tensy jy wakker word,+ sal ek soos ’n dief kom,+ en jy sal glad nie weet in watter uur ek op jou sal afkom nie.+