Psalm 37:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+ 2 Tessalonisense 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Húlle sal as regterlike straf+ ewige vernietiging+ ondergaan, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy krag af,+
10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+
9 Húlle sal as regterlike straf+ ewige vernietiging+ ondergaan, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy krag af,+