2 En elkeen sal soos ’n skuilplek teen die wind en ’n skuiling teen die reënstorm wees,+ soos waterstrome in ’n waterlose land,+ soos die skaduwee van ’n groot, swaar rots in ’n uitgeputte land.+
7 Hou dié in gedagte wat die leiding onder julle neem,+ wat die woord van God tot julle gespreek het, en namate julle die uiteinde van hulle gedrag aanskou, moet julle hulle geloof+ navolg.+