Efesiërs 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 terwyl julle ons God en Vader altyd vir alles dank+ in die naam van ons Here Jesus Christus. Kolossense 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En wat julle ook al in woord of in werk doen,+ doen alles in die naam van die Here Jesus,+ terwyl julle God die Vader deur hom dank.+
17 En wat julle ook al in woord of in werk doen,+ doen alles in die naam van die Here Jesus,+ terwyl julle God die Vader deur hom dank.+