1 Korintiërs 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarom, my geliefdes, vlug+ vir die afgodediens.+ 1 Korintiërs 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Julle weet dat julle, toe julle mense van die nasies was,+ weggelei is na daardie stom+ afgode+ net soos julle ook al gelei is. Galasiërs 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar toe julle God nie geken het nie,+ het julle dié wat van nature nie gode is nie, as slawe gedien.+ 1 Johannes 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Kindertjies, bewaar julle van afgode.+
2 Julle weet dat julle, toe julle mense van die nasies was,+ weggelei is na daardie stom+ afgode+ net soos julle ook al gelei is.
8 Maar toe julle God nie geken het nie,+ het julle dié wat van nature nie gode is nie, as slawe gedien.+