1 Timoteus 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 volgens die glorieryke goeie nuus van die gelukkige+ God wat aan my toevertrou is.+ Titus 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 terwyl hy op sy eie bestemde tye sy woord openbaar gemaak het in die prediking wat aan my toevertrou is,+ ooreenkomstig die bevel van ons Redder,+ God;
3 terwyl hy op sy eie bestemde tye sy woord openbaar gemaak het in die prediking wat aan my toevertrou is,+ ooreenkomstig die bevel van ons Redder,+ God;