1 Tessalonisense 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want wat is ons hoop of vreugde of kroon+ van verheuging—ja, is dit nie inderdaad julle nie?—voor ons Here Jesus by sy teenwoordigheid?+ 1 Tessalonisense 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+ 2 Tessalonisense 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar wat die teenwoordigheid+ van ons Here Jesus Christus en ons byeenbringing tot hom+ betref, versoek ons julle, broers,
19 Want wat is ons hoop of vreugde of kroon+ van verheuging—ja, is dit nie inderdaad julle nie?—voor ons Here Jesus by sy teenwoordigheid?+
23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+
2 Maar wat die teenwoordigheid+ van ons Here Jesus Christus en ons byeenbringing tot hom+ betref, versoek ons julle, broers,