Matteus 25:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+ Markus 8:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Want elkeen wat hom in hierdie owerspelige en sondige geslag vir my en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens hom ook skaam+ wanneer hy in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele kom.”+ Judas 14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ja, die sewende in die lyn van Adam, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah het met sy heilige tienduisende gekom,+
31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+
38 Want elkeen wat hom in hierdie owerspelige en sondige geslag vir my en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens hom ook skaam+ wanneer hy in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele kom.”+
14 Ja, die sewende in die lyn van Adam, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah het met sy heilige tienduisende gekom,+