29 Hoeveel swaarder straf,+ dink julle, sal die mens dan waardig geag word wat die Seun van God vertrap het+ en wat die bloed+ van die verbond waardeur hy geheilig is, van gewone waarde geag het en wat die gees van onverdiende goedhartigheid met veragting beledig het?+